
Omdat ons babatjie oppad is het ons onglangs besluit om DSTV te kry vir die huis en saam met dit natuurlik KykNET. Wat ek regtig na uitsien die maand is al die Afrikaanse films. Ek het al vergeet van al die films wat gewys het toe ek nog 'n kind was en omdat ek nou sommer ook die PVR gekry het, gaan ek al die Afrikaanse films sommer vaslĂȘ op DVD.
Kan nie wag vir films soos
Die Professor en die Prikkelpop,
Kiepie en Kandas ens. nie.
Ek sien die films wat die maand gaan wys is die volgende:
- Daar doer in die Bosveld
- Pretoria, O Pretoria
- Daar doer in die Stad
- Hank, Hennery en Vriend
- Hans en die Rooinek
- Snip en Rissiepit
- Rip Van Wyk
- Dingetjie en Dynamite
No comments:
Post a Comment