Wednesday, December 31, 2008

Arm Soweto Skolier Kry 5 Onderskeidings.

Ek het geen tyd vir Julius Malema wat net te lui was om te swot en eers sy Matriek op 20 gekry het nie. En as jy kyk na sy uitslae wat hulle teen mure geplak het, dink ek die skool het eerder moeg geraak vir hom en hom maar net deur gesit.

Hier is nou 'n outjie wat wys dat niemand 'n verskoning het om nie Matriek te maak nie. Hy het sommer 5 onderskeidings gekry. As almal in die ANCYL maar net soos hy was, dan sou ons regtig verandering in die land he.

Wednesday, December 24, 2008

Desmond Tutu en Zimbabwe

Ek moet se aan die begin het ek nie baie van Desmond gehou nie, maar deesdae vind ek myself al meer opwarm teenoor die ou en sy familie. Sy seun het nou die dag gese AA is verkeerd soos dit nou is en nou haal Desmond die regering uit oor Zim.

Lyk die ou en sy familie is nie so bad nie, of eerder lyk my ek en sy familie stem oor meer goed saam as wat ek oorspronklik gedink het.

Monday, December 22, 2008

Amerikaanse Vakansie

Ek het besluit van volgende jaar af (2009) gaan ek begin spaar vir 'n lekker Amerikaanse vakansie met 'n lekker groot Harley.

Die voorlopige roete is baie lank, so ek gaan 'n Suider Afrika toer moet doen voor dan. Sal wag tot ou Mugabe uit die prentjie uit is, dan kan ek deur Zim ry met 'n lekker groot cruiser.

Thursday, June 19, 2008

Amazon verban Poskantoor

Ek sien in News24 dat Amazon besluit het om nie meer artikels te stuur na SA deur van die poskantoor gebruik te maak nie.

Dit verbaas my glad nie, Afrikane reken mos alles is hulle sin om net te vat, en in ware Afrika tradisie spring the poskantoor weer op en se hulle het minimaal diefstal. Dis nou as almal diefstal aanmeld, ek vir een doen nie. So nou is die Afrikane weer beledig en hulle kan dit nie hanteer nie, en hulle sal eerder weer finger wys as om die probleem op te los. Diefstal is groot in die poskantoor en totdat mense nie hulle werke verloor oor hulle steel nie sal diefstal aanhou.

Seker nie meer lank voor die hele wereld net mooi moeg gaan wees vir die Afrika mentaliteit en net hulle gaan begin behandel soos jy enige ander probleem nasie behandel, sal 'n goeie ding wees dink ek.

Friday, May 16, 2008

Die Polisie sal skiet

Dinge ruk nou goed hand uit in Alex, die polisie wil nou begin skiet met lewendige ammunisie. Snaaks toe ons dit gedoen het, was ons die duiwel, nou is dit skielik nie meer 'n probleem nie.

Thursday, May 15, 2008

SABC is 'n grap

Ek sien SABC het agtergekom die mense maak grappies agter hulle rug van hulle. Nogal lank gevat, ek maak al grappies agter hulle rug vir die laaste 5 jaar of so.

Tuesday, April 22, 2008

Zimbabwe en Jon Qwelane

Ek het twee artikels gelees op news24.com, die een gaan oor Zimbabwe wat wapens wil he van China en 'n ander gaan oor rassisme.

Nou Jon se artikel kon ek nie kop of stert uitmaak wat hy probeer se nie, was basies vir my 'n klomp blah blah blah, iets wat jy basies op iemand se blog sal lees en nie in 'n koerant nie.

Nou Jon het voorheen geskryf oor hoe hy Robert ondersteun en dit wil voorkom of sy sentiment gedeel word deur ander mense ook. Een van die kommentators het die volgende gese:
"I support Robert Mugabe and i thank him for championing real black empowerment,zim economy is in shambles because of sabotage inflicted by racists."

Nou dis vir my heeltemal onlogies dat mense so kan redineer, ek meen ou Robert is besig om wapens in te voer na sy land waar daar geen onruste is nie, geen gevaar van buur lande nie, so mens kan net spekileur wat hy met die wapens wil doen, maar die ergste is om te hoor van mense in SA wat Robert ondersteun.

Wednesday, April 16, 2008

Zimbabwe en die ANC

Ek sien die ANC en Mbeki sien die Zimbabwe krisies anders. Ek wonder hoe lank hy gaan aanhou om sy aangetroude familie te beskerm ondanks die familie lid se mense regte skendings.

Tuesday, April 1, 2008

SABC krag onderbreukings

Ek het moet groot opgewondenheid die artikel gelees op news24, ongelukkig is die 1 April, so net 'n April fool's grappie, baie jammer, gehoop dis die einde van die 2de rangse sepies en die wereld se self aangestelde 'verlosser' Oprah.

Terug werk toe dan, lyk my SABC gaan nog lank hulle gemors uitsaai.