Ek verstaan regtig waar nie die regering nie, veral die SABC. Eers hou hulle aan om Pretoria, 'Twane' te noem. So dit lyk hulle wil die Afrikaners onstig, maar dan draai hulle om en nou wil hulle 'n Afrikaanse gesin in Isidingo insit?
Wat gaan aan met die spul by die SABC?
Tuesday, April 21, 2009
Subscribe to:
Comments (Atom)
