Friday, May 16, 2008

Die Polisie sal skiet

Dinge ruk nou goed hand uit in Alex, die polisie wil nou begin skiet met lewendige ammunisie. Snaaks toe ons dit gedoen het, was ons die duiwel, nou is dit skielik nie meer 'n probleem nie.

Thursday, May 15, 2008

SABC is 'n grap

Ek sien SABC het agtergekom die mense maak grappies agter hulle rug van hulle. Nogal lank gevat, ek maak al grappies agter hulle rug vir die laaste 5 jaar of so.